Laerskool De Aar
Sport en Aktiwiteite
Geleenthede
Laerskool De Aar bied 'n reeks van sport en aktiwiteite aan vir leerders om deel te neem. Van Netbal en Rugby tot Toutrek en Skaak, elke leerder het die geleentheid om hul talente te gebruik. Laerskool De Aar spog ook met 'n verskeidenheid van kulturele aktiwiteite insluitende Redenaars, Eisteddfod en WOW Woordfees.
Sport
Rugby
Netbal
Tennis
Hokkie
Krieket
Troutrek
Sokker
Skaak
Atletiek
Kultuur
Redenaars
Eisteddfod
WOW Woordfees